Daniel Dennett

Daniel Dennett
Geboortenaam Daniel Clement Dennett III
Gebore 28 Maart 1942
Boston, Massachusetts
Oorlede 19 April 2024
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Vakgebied Filosofie
Alma mater Harvard-universiteit (A.B.)
Hertford-kollege, Oxford (D.Phil.)
Beïnvloed deur Charles Darwin, Gilbert Ryle, Willard Van Orman Quine, Richard Dawkins, William James, Friedrich Nietzsche, David Hume, Wilfrid Sellars, Noam Chomsky
Invloed op Richard Dawkins, Douglas Hofstadter, Geoffrey Miller
Handtekening

Daniel Clement Dennett ( 28 Maart 1942 - 19 Apil 2024) was 'n Amerikaanse filosoof. Dennett se navorsing fokus op die geestesfilosofie en die wetenskapfilosofie, veral aangesien dié velde verband hou met die evolusionêre biologie en kognitiewe wetenskap. Dennett is een van die voorste kontemporêre deterministe wat hulself beywer vir 'n meganiese verduideliking van die bewussyn.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search